Die Koppel-Teken-Kuns potgooi

Lein Smuts, gallery eienaar, kurator en kunstenaar en Marisa du Toit kinderboek skrywer en illustrasie kunstenaar - giggel en gesels oor hulle eie blapsies en triomfantlike oomblikke in die kuns industrie. Hulle deel bietjie insig oor hoe hulle dink dit moontlik is om te floreer as kunstenaar in jou eie miljeue. Die uitdagings wat daar is die oplossings waarmee hulle vorendag kom en die persoonlike struikelblokke waaruit hulle geleer het. Hulle twee is oud skool-maats met 31 jaar se avonture saam en ontelbare drome as jong leerlinge waarvan verskeie van hulle waar geword het. Laat hulle toe om hulle kunstige stories met jou te deel.

Listen on:

Episodes

Apr 21, 2022

53 min

Lein en Marisa gesels (eintlik word dit beter geklassifiseer as babbel) oor die illustrasie industrie en die frustrasies wat daarmee gepaart gaan.  Hulle verduidelik hoe die proses van boeke illustreer en publiseer moet verloop.  Dan gee hulle `n uitleg waarvoor die kostes vir die proses is en hoekom illustrasie kunstenaars soveel vir hulle arbeid vra.  Geniet die blapsies wat die keer volop was...

Apr 21, 2022

53 min

Mar 4, 2022

57 min

Lein Smuts en Marisa du Toit inleiding en voorstelling.  Hulle gesels oor gallery ettiket en die groot NEE's en idees om jou voet in die deur te kry. 

Mar 4, 2022

57 min

Copyright 2022 All rights reserved.

Podcast Powered By Podbean

Version: 20241125